Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao het mense gestuur om te gaan kyk. Hulle het gesien dat nie een van die Israeliete se diere gevrek het nie. Maar die farao het hardkoppig gebly. Hy het nie die Israeliete laat gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:7 in konteks