Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:33 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het weggegaan van die farao. Hy het uit die stad gegaan en hy het sy hande na die Here toe opgesteek en gebid. Die donderweer en die hael het opgehou, en die reën het nie meer op die aarde geval nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:33 in konteks