Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:19 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet nou jou bokke en jou ander diere na ’n veilige plek neem, ook al jou goed wat buite in die veld is. Die hael sal val op al die mense en diere in die veld, op almal wat nie onder ’n dak is nie. Die hael sal hulle doodslaan.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:19 in konteks