Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:14 Bybel vir Almal (ABA)

As jy nie die Israeliete laat gaan nie, dan sal Ek nou jou en jou amptenare en jou volk nog baie swaarder straf. Dan sal jy weet daar is niemand op die hele aarde wat soos Ek is nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:14 in konteks