Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:10 Bybel vir Almal (ABA)

Moses en Aäron het toe as uit ’n oond geneem en hulle het voor die farao gaan staan. Moses het die as in die lug gegooi. Die as het op die mense en diere gewaai en hulle het sere gekry.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:10 in konteks