Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:9 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir die farao gesê: “Sê jy vir my wanneer ek vir die Here moet vra om die paddas weg te vat van jou en jou amptenare en jou mense, uit almal se huise uit. Dan sal net die paddas in die Nyl-rivier oorbly.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:9 in konteks