Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:29 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Ek gaan nou weg van jou en ek sal bid en vir die Here vra dat die steekvlieë môre moet weggaan van jou, weg van jou amptenare en van jou volk. Maar jy moenie weer anders besluit en sê ons mag nie gaan om vir die Here offers te bring nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:29 in konteks