Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:26 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Nee, dit sal nie reg wees om in hierdie land offers te bring nie, want die Egiptenaars haat dit wanneer ons vir die Here offers bring. Wanneer hulle sien ons bring offers, dan sal hulle ons met klippe doodgooi.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:26 in konteks