Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:21 Bybel vir Almal (ABA)

As hy nie die Israeliete laat gaan nie, dan sal Ek steekvlieë stuur. Die steekvlieë sal op die farao, op sy amptenare, op sy mense en in hulle huise wees. Die huise van die Egiptenaars sal vol steekvlieë wees, ook die hele land.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:21 in konteks