Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:17 Bybel vir Almal (ABA)

Moses en Aäron het dit gedoen. Aäron het met sy kierie op die grond geslaan. Die stof het in muggies verander en hulle het oral op die mense en die diere gaan sit. Al die stof in die hele Egipte het in muggies verander.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:17 in konteks