Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Moses en Aäron by die farao kom, het hulle gedoen wat die Here vir hulle gesê het. Aäron het sy kierie voor die farao en voor sy amptenare op die grond gegooi, en dit het in ’n slang verander.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:10 in konteks