Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 6:5 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet jy vir die Israeliete sê dat Ek sê: ‘Ek is die Here, en Ek sal julle help. Julle sal nie meer die Egiptenaars se slawe wees en so hard werk nie. Ek sal die Egiptenaars swaar straf, en vir julle sal Ek vrymaak.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 6

Kyk Eksodus 6:5 in konteks