Simeon se seuns was Jemuel, Jamin, Ohad, Jakin en Saul. Saul was die seun van ’n Kanaänitiese vrou. Dit was die Simeon-familie.