Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 6:12 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Here het met Moses en Aäron gepraat en Hy het hulle na die Israeliete toe gestuur, en na die farao toe, die koning van Egipte. Die Here het vir Moses en Aäron gesê hulle moet die Israeliete uit Egipte bring.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 6

Kyk Eksodus 6:12 in konteks