Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:3 Bybel vir Almal (ABA)

Moses en Aäron sê toe: “Die God van die Hebreërs het aan ons verskyn. Laat ons asseblief in die woestyn ingaan, so ver soos ’n mens in drie dae kan loop. Ons moet vir ons God die Here offers gaan bring, anders sal Hy ons straf, Hy sal siektes en oorlog stuur.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:3 in konteks