Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die voormanne het vir hulle gesê: “Ons bid dat die Here julle moet straf, want julle het ons naam sleg gemaak by die farao en by sy amptenare. Julle het hulle kwaad gemaak, en nou wil hulle ons doodmaak.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:21 in konteks