Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 40:30 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die was-skottel neergesit tussen die tent waar die Here aan hulle verskyn en die altaar. Hy het water daarin gegooi om te was.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 40

Kyk Eksodus 40:30 in konteks