Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 38:23 Bybel vir Almal (ABA)

Saam met hom het Oholiab gewerk. Oholiab was die seun van Agisamak van die Dan-stam. Hy was ’n ambagsman en hy kon planne teken en het blou, pers en rooi wol-materiaal en linne-materiaal geweef.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 38

Kyk Eksodus 38:23 in konteks