Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 38:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is ’n lys van alles wat hulle gebruik het om die tempel-tent te maak waarin die tien gebooie was. Moses het gesê Itamar, die seun van die priester Aäron, moet vir die Leviete sê om alles op te skryf wat die ambagsmanne gebruik het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 38

Kyk Eksodus 38:21 in konteks