Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 38:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir die gordyn in die ingang blou, pers en rooi wol-materiaal en goeie linne-materiaal gebruik. Die gordyn was 20 el lank en vyf el hoog, soos die gordyne rondom die oop stuk grond.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 38

Kyk Eksodus 38:18 in konteks