Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 36:35 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ’n gordyn gemaak van blou, pers en rooi wol-materiaal en van goeie linne-materiaal. Hulle het gerubs daarop geborduur.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 36

Kyk Eksodus 36:35 in konteks