Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 36:22 Bybel vir Almal (ABA)

Elke raam het twee houtpenne en twee gate gehad. Hulle het die houtpenne in die gate gesit sodat hulle die pale styf aan mekaar kon vasmaak. Hulle het al die rame van die tempel-tent so vasgemaak.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 36

Kyk Eksodus 36:22 in konteks