Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 36:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het ook gesê: “Die Here het vir Besaleël en Oholiab en al die ander ambagsmanne wysheid en verstand gegee sodat hulle al die werk by die tempel kan doen. Hulle moet dit doen soos die Here gesê het.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 36

Kyk Eksodus 36:1 in konteks