Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:34 Bybel vir Almal (ABA)

Maar elke maal wanneer Moses na die tent gegaan het om met die Here te praat, dan het hy die sluier afgehaal, totdat hy weer uitgekom het. Dan het hy vir die Israeliete vertel wat die Here vir hom gesê het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:34 in konteks