Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:22 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet die Fees van die Weke vier. Julle moet ’n fees vier wanneer julle die ryp koring begin afsny, en julle moet ’n fees vier aan die einde van die jaar, wanneer julle klaar gewerk het en alles op die lande afgesny het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:22 in konteks