Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:20 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ’n donkie se eerste hings-vul moet julle loskoop. Julle moet ’n lam gee in die plek van die donkie. As julle nie die donkie-vul loskoop nie, dan moet julle sy nek breek. Julle moet al julle oudste seuns loskoop.”“Julle moet altyd ’n offer saambring wanneer julle na die tempel kom.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:20 in konteks