Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:18 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet die Fees van die Ongesuurde Brood vier. Julle moet sewe dae lank ongesuurde brood eet soos Ek vir julle gesê het. Julle moet altyd hierdie fees vier op dieselfde dag van die maand Abib, want in die maand Abib het julle weggegaan uit Egipte.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:18 in konteks