Julle sal party van hulle dogters neem sodat julle seuns met hulle kan trou. Hulle dogters sal ander gode dien en hulle sal julle seuns verlei sodat hulle ook ander gode dien.