Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:7 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het ’n tent geneem en hy het dit opgeslaan buite die kamp, ver van die kamp. Hy het dit genoem “die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn,” want dit is waar die Here altyd aan hulle verskyn het. Wanneer iemand wou weet wat die Here sê, dan het hy gegaan na die tent waar die Here aan hulle verskyn het, die tent wat buite die kamp was.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:7 in konteks