Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het met Moses gepraat soos ’n man met sy vriend praat. Daarna het Moses teruggegaan na die kamp, maar sy helper, die jongman Josua, het nie weggegaan van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn nie. Josua was die seun van Nun.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:11 in konteks