Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Gaan nou hier weg, jy en die volk wat jy uit Egipte gebring het. Gaan na die land wat Ek vir Abraham, vir Isak en vir Jakob belowe het toe Ek gesê het: ‘Ek sal dit vir julle nageslag gee.’

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:1 in konteks