Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:19 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Moses naby die kamp kom, het hy die beeld van die bul-kalf gesien en die Israeliete wat dans. Hy het toe baie kwaad geword en hy het die twee plat klippe stukkend gegooi. Die klippe het onder teen die berg geval en gebreek.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:19 in konteks