Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Moses vir God: “Ek sal by die Israeliete kom en ek sal vir hulle sê: ‘Die God van julle voorvaders het my na julle toe gestuur.’ Maar hulle sal vir my vra: ‘Wat is sy Naam?’ Wat moet ek dan vir hulle sê?”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:13 in konteks