Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het sy skoonpa Jetro se skape en bokke opgepas. Sy skoonpa was die priester van Midian. Eendag het Moses die skape en bokke diep in die woestyn in geneem. Hy het by Sinai-berg gekom, die berg van God.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:1 in konteks