Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 27:9-11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Daar moet ’n oop stuk grond rondom die tempel-tent wees. Julle moet dit toemaak met gordyne van goeie linne-materiaal. Die oop stuk grond moet 100 el lank en 50 el breed wees. Aan elke lang kant moet die gordyne hang aan 20 pale met 20 voetstukke van brons. Daar moet hake en ringe van silwer wees.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 27

Kyk Eksodus 27:9-11 in konteks