Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 24:8 Bybel vir Almal (ABA)

Moses neem toe die bloed wat in die bakke was en gooi dit op die mense en sê: “Hierdie bloed bewys dat julle belowe om die verbond te hou wat die Here met julle gemaak het.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 24

Kyk Eksodus 24:8 in konteks