Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 24:4 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het toe al die woorde van die Here neergeskryf en vroeg die volgende oggend ’n altaar gebou by die voet van die berg. Daar was twaalf gedenkstene, een vir elke stam van die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 24

Kyk Eksodus 24:4 in konteks