Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 24:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Kom teen die berg op na My toe en wag hier. Ek sal vir jou die plat klippe gee waarop Ek die wette geskryf het. Jy moet dit vir die mense leer.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 24

Kyk Eksodus 24:12 in konteks