Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 22:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Mense stry partymaal oor ’n bees of ’n donkie of ’n skaap, of oor klere of oor enige iets wat weggeraak het, en iemand sê: ‘Dit is myne.’ Dan moet hulle vir God gaan vra wie is reg. God sal sê wie is skuldig, en dan moet die man wat skuldig is, vir die ander man twee maal soveel gee.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 22

Kyk Eksodus 22:9 in konteks