Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 22:31 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet gewyde mense vir My wees. Wanneer ’n wilde dier ’n mak dier doodgebyt het, dan mag julle nie die dooie dier se vleis eet nie. Julle moet daardie vleis vir die honde gooi.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 22

Kyk Eksodus 22:31 in konteks