Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 22:14 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer iemand ’n ander man se dier leen en ’n wilde dier byt dit dood of dit vrek, en die eienaar is nie daar wanneer dit gebeur nie, dan moet die man wat dit geleen het, ’n ander dier gee in die plek van die dier wat dood is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 22

Kyk Eksodus 22:14 in konteks