Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 20:24 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet vir My ’n altaar van grond maak, en daarop moet julle die brand-offers en julle ete-offers bring, julle skape en bokke en julle beeste. Ek sal na julle toe kom en Ek sal julle seën op elke plek waar Ek wil hê dat julle My moet aanbid.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 20

Kyk Eksodus 20:24 in konteks