Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 20:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het ses dae lank die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, maar op die sewende dag het Hy nie gewerk nie. Daarom het die Here die Sabbatdag geseën en Hy het dit ’n gewyde dag gemaak.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 20

Kyk Eksodus 20:11 in konteks