Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 18:22 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle kan dan na die mense se probleme luister. Die leiers kan al die groot probleme na jou toe bring en hulle kan self na al die klein probleme luister. Dan sal dit vir jou makliker wees, en so kan hulle jou help.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 18

Kyk Eksodus 18:22 in konteks