Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:20 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Israeliete het nie geluister na Moses nie. Hulle het van die kos gelos tot die volgende oggend. Daar het toe wurms in die kos gekom, en die kos het sleg geword. Moses was baie kwaad vir hulle.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:20 in konteks