Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:18 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe hulle dit met die kruik gemeet het, was dit genoeg. Elkeen wat baie opgetel het, het nie te veel vir sy huisgesin gehad nie, en elkeen wat min opgetel het, het nie te min vir sy huisgesin gehad nie. Elkeen het genoeg opgetel vir sy huisgesin, hy het nie méér opgetel nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:18 in konteks