Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:16 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir hulle gesê: “Dit is die brood wat die Here vir julle gee om te eet. Die Here het gesê julle moet dit optel, elkeen moet genoeg optel om te eet, hy moenie méér optel nie. Julle moet vir elkeen in julle huisgesin ’n omer manna optel.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:16 in konteks