Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 15:22 Bybel vir Almal (ABA)

Moses en die Israeliete het weggegaan van die Riet-see. Hulle het in die Sur-woestyn gekom. Hulle het drie dae lank geloop, verder in die woestyn in, en hulle het nie water gekry nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 15

Kyk Eksodus 15:22 in konteks