Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Egipte, die farao, het gehoor dat die Israeliete gevlug het. Hy en sy amptenare het toe gesê: “Ons het ’n fout gemaak. Ons het die Israeliete laat gaan, en nou is hulle nie meer ons slawe nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14

Kyk Eksodus 14:5 in konteks