Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:4 Bybel vir Almal (ABA)

As die huisgesin klein is en hulle kan nie ’n hele skaap of bok op-eet nie, dan moet die man en sy naaste buurman saam ’n skaap of ’n bok neem. Julle moet tel hoeveel mense in die huisgesin is, en daar moet genoeg vleis wees sodat almal kan eet.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:4 in konteks